Spring na die inhoud
Teken in
Koeke en koekies

Dadelbrood

Naaf se Kombuis Suid-Afrika
Gedeel op 2 November 2026
  • 1 brood
  • ± 1¼ uur
0 Boodskaplys
Voeg by my maaltydplan

Teken in om 'n maaltydplan te maak.

Bestanddele

  • 250 g dadels, gekap
  • 5 ml koeksoda
  • 250 ml kookwater
  • 60 g botter
  • 190 ml suiker
  • 1 eier
  • 500 ml koekmeelblom
  • 5 ml bakpoeier
  • 125 ml pekanneute

Wat kort jy? 8 bestanddele.

Maak my boodskaplys
Mate omskakel
250 ml is 1 koppie (SA). 180 °C is 356 °F.

Metode

  1. Gooi die kookwater oor die dadels, botter en koeksoda en laat afkoel.
  2. Klits die eier en suiker en roer dit by die dadels.
  3. Vou die meel, bakpoeier en neute in.
  4. Bak 'n uur lank by 180 °C in 'n gesmeerde broodpan.

Naaf se Kombuis: tradisionele resep, in ons eie woorde.

Op die kombuistafel (0)

Het jy dit gemaak? Wys ons! Voeg 'n foto by jou kommentaar. Die foto met die meeste lepels op word die hooffoto van hierdie resep.

Teken in om saam te gesels

Nog uit koeke en koekies

Deel Dadelbrood

WhatsApp Facebook X Telegram E-pos