Spring na die inhoud
Teken in
Koeke en koekies

Kookmelkkoekies

Naaf se Kombuis Suid-Afrika
Gedeel op 2 November 2026
  • ± 100 koekies
  • Oornag plus 1 uur
0 Boodskaplys

Die storie agter die resep

Die deeg wat ouma deur die vleismeul se koekievorm gedruk het.

Voeg by my maaltydplan

Teken in om 'n maaltydplan te maak.

Bestanddele

  • 1,5 liter koekmeelblom
  • 1 ml sout
  • 500 g botter
  • 500 ml suiker
  • 125 ml melk
  • 10 ml koeksoda

Wat kort jy? 5 bestanddele.

Maak my boodskaplys
Mate omskakel
250 ml is 1 koppie (SA). 180 °C is 356 °F.

Metode

  1. Vryf die botter in die meel en sout in.
  2. Bring die suiker, melk en koeksoda tot kookpunt; pas op, dit skuim op.
  3. Giet die warm melk oor die meel en meng goed.
  4. Verkoel oornag.
  5. Vorm koekies of druk hulle deur 'n koekievorm, en bak 10 tot 12 minute by 200 °C.

Naaf se Kombuis: tradisionele resep, in ons eie woorde.

Op die kombuistafel (0)

Het jy dit gemaak? Wys ons! Voeg 'n foto by jou kommentaar. Die foto met die meeste lepels op word die hooffoto van hierdie resep.

Teken in om saam te gesels

Nog uit koeke en koekies

Deel Kookmelkkoekies

WhatsApp Facebook X Telegram E-pos