Turkse lekkers
Gedeel op 31 Oktober 2026
- ± 40 stukke
- Oornag
Voeg by my maaltydplan
Teken in om 'n maaltydplan te maak.
Bestanddele
- 45 ml gelatien
- 125 ml koue water
- 500 ml strooisuiker
- 190 ml kookwater
- 5 ml sitroensuur
- 5 ml roosewater
- Pienk kleursel
- Versiersuiker
Wat kort jy? 6 bestanddele.
Maak my boodskaplysMate omskakel
Metode
- Week die gelatien in koue water.
- Kook die suiker, kookwater en sitroensuur vyf minute.
- Roer die gelatien in tot opgelos, en dan die roosewater en kleursel.
- Giet in 'n natgemaakte pan, laat oornag stol, sny en rol in versiersuiker.
Naaf se Kombuis: tradisionele resep, in ons eie woorde.
Op die kombuistafel (0)
Het jy dit gemaak? Wys ons! Voeg 'n foto by jou kommentaar. Die foto met die meeste lepels op word die hooffoto van hierdie resep.