Spring na die inhoud
Teken in
Lekkernye en happies

Ouma Nanna se oliebolletjies

Naaf se Kombuis Suid-Afrika
Gedeel op 15 Oktober 2026
  • ± 30 bolletjies
  • ± 45 minute
0 Boodskaplys
Voeg by my maaltydplan

Teken in om 'n maaltydplan te maak.

Bestanddele

  • 4 x 250 ml koekmeelblom
  • 250 ml suiker
  • 30 ml bakpoeier
  • 2 eiers, geklop
  • 250–300 ml water
  • 125 ml rosyne
  • 750 ml olie om in te braai

Om in te rol

  • 500 ml suiker
  • 30 ml fyn kaneel

Wat kort jy? 7 bestanddele.

Maak my boodskaplys
Mate omskakel
250 ml is 1 koppie (SA). 180 °C is 356 °F.

Metode

  1. Meng die meel, suiker en bakpoeier.
  2. Klop die eiers en water saam, meng dit by die meel en roer die rosyne in.
  3. Verhit die olie en skep 'n eetlepel beslag op 'n slag in, nie meer as vier gelyk nie.
  4. Braai rondom goudbruin, skep uit met 'n gaatjieslepel en dreineer.
  5. Rol in die kaneelsuiker en eet hulle vars, want hulle word gou sag.

Oorgeskryf uit “Onthou jy nog? Praktiese en heerlike Voortrekker-resepte”, saamgestel deur Anna Eksteen (2005).

Op die kombuistafel (0)

Het jy dit gemaak? Wys ons! Voeg 'n foto by jou kommentaar. Die foto met die meeste lepels op word die hooffoto van hierdie resep.

Teken in om saam te gesels

Nog uit lekkernye en happies

Deel Ouma Nanna se oliebolletjies

WhatsApp Facebook X Telegram E-pos