Spring na die inhoud
Teken in
Konfyt, blatjang en piekels

Plaas-kerrieboontjies

Naaf se Kombuis Suid-Afrika
Gedeel op 31 Oktober 2026
  • ± 3 liter
  • ± 1½ uur
0 Boodskaplys
Voeg by my maaltydplan

Teken in om 'n maaltydplan te maak.

Bestanddele

  • 2 kg groenboontjies, gekerf
  • 500 g uie, gekap
  • 750 ml asyn
  • 500 ml suiker
  • 15 ml sout
  • 30 ml kerriepoeier
  • 10 ml borrie
  • 45 ml mielieblom

Wat kort jy? 7 bestanddele.

Maak my boodskaplys
Mate omskakel
250 ml is 1 koppie (SA). 180 °C is 356 °F.

Metode

  1. Kook die boontjies en uie in soutwater tot net sag en dreineer.
  2. Kook die asyn, suiker en sout.
  3. Meng die kerrie, borrie en mielieblom met 'n bietjie asyn en roer in tot dik.
  4. Meng met die boontjies en bottel warm.

Naaf se Kombuis: tradisionele resep, in ons eie woorde.

Op die kombuistafel (0)

Het jy dit gemaak? Wys ons! Voeg 'n foto by jou kommentaar. Die foto met die meeste lepels op word die hooffoto van hierdie resep.

Teken in om saam te gesels

Nog uit konfyt, blatjang en piekels

Deel Plaas-kerrieboontjies

WhatsApp Facebook X Telegram E-pos