Spring na die inhoud
Teken in
Pasteie

Wildspastei

Naaf se Kombuis Suid-Afrika
Gedeel op 1 November 2026
  • 8 porsies
  • ± 3½ uur
0 Boodskaplys
Voeg by my maaltydplan

Teken in om 'n maaltydplan te maak.

Bestanddele

  • 1,5 kg wildsvleis
  • 250 g spek
  • 2 uie
  • 250 ml rooiwyn
  • 500 ml aftreksel
  • 6 jenewerbessies
  • 30 ml koekmeelblom
  • Sout en peper
  • 2 rolle skilferkors
  • 1 eier

Wat kort jy? 9 bestanddele.

Maak my boodskaplys
Mate omskakel
250 ml is 1 koppie (SA). 180 °C is 356 °F.

Metode

  1. Stowe die vleis, spek, uie, wyn, aftreksel en bessies 2½ uur tot baie sag.
  2. Haal die bene uit en verdik die sous met die meel.
  3. Laat afkoel, skep in 'n bak, bedek met kors en verf met eier.
  4. Bak 35 minute by 200 °C.

Naaf se Kombuis: tradisionele resep, in ons eie woorde.

Op die kombuistafel (0)

Het jy dit gemaak? Wys ons! Voeg 'n foto by jou kommentaar. Die foto met die meeste lepels op word die hooffoto van hierdie resep.

Teken in om saam te gesels

Nog uit pasteie

Deel Wildspastei

WhatsApp Facebook X Telegram E-pos