Spring na die inhoud
Teken in
Groente en bygeregte

Spinasie met room en neutmuskaat

Naaf se Kombuis Suid-Afrika
Gedeel op 31 Oktober 2026
  • 4 porsies
  • ± 20 minute
0 Boodskaplys
Voeg by my maaltydplan

Teken in om 'n maaltydplan te maak.

Bestanddele

  • 2 bossies spinasie
  • 1 ui, gekap
  • 30 g botter
  • 125 ml room
  • 2 ml neutmuskaat
  • Sout en peper

Wat kort jy? 5 bestanddele.

Maak my boodskaplys
Mate omskakel
250 ml is 1 koppie (SA). 180 °C is 356 °F.

Metode

  1. Was en kerf die spinasie.
  2. Soteer die ui in die botter, voeg die spinasie by en kook tot verlep.
  3. Roer die room en neutmuskaat in en kook tot dik.

Naaf se Kombuis: tradisionele resep, in ons eie woorde.

Op die kombuistafel (0)

Het jy dit gemaak? Wys ons! Voeg 'n foto by jou kommentaar. Die foto met die meeste lepels op word die hooffoto van hierdie resep.

Teken in om saam te gesels

Nog uit groente en bygeregte

Deel Spinasie met room en neutmuskaat

WhatsApp Facebook X Telegram E-pos