Spring na die inhoud
Teken in
Potjie en kampkos

Snoek op die kole

Naaf se Kombuis Suid-Afrika
Gedeel op 1 November 2026
  • 6 porsies
  • ± 30 minute
0 Boodskaplys

Die storie agter die resep

Die Weskus se braaigereg, met appelkoos-glans.

Voeg by my maaltydplan

Teken in om 'n maaltydplan te maak.

Bestanddele

  • 1 snoek, oopgevlek
  • 60 g botter
  • 60 ml appelkooskonfyt
  • 1 suurlemoen
  • 2 knoffelhuisies
  • Sout en peper

Wat kort jy? 5 bestanddele.

Maak my boodskaplys
Mate omskakel
250 ml is 1 koppie (SA). 180 °C is 356 °F.

Metode

  1. Smelt die botter, konfyt, knoffel en suurlemoensap saam.
  2. Sit die vis, vel na onder, in 'n toeknyprooster.
  3. Braai oor matige kole met die vleiskant op, en bedruip gereeld.
  4. Draai kort aan die einde om. Die vis is gaar as dit maklik vlok.

Naaf se Kombuis: tradisionele resep, in ons eie woorde.

Op die kombuistafel (0)

Het jy dit gemaak? Wys ons! Voeg 'n foto by jou kommentaar. Die foto met die meeste lepels op word die hooffoto van hierdie resep.

Teken in om saam te gesels

Nog uit potjie en kampkos

Deel Snoek op die kole

WhatsApp Facebook X Telegram E-pos