Spring na die inhoud
Teken in
Potjie en kampkos

Skilpadjies

Naaf se Kombuis Suid-Afrika
Gedeel op 1 November 2026
  • 4 porsies
  • ± 30 minute
0 Boodskaplys
Voeg by my maaltydplan

Teken in om 'n maaltydplan te maak.

Bestanddele

  • 500 g skaaplewer
  • 250 g netvet
  • Sout, peper en koljander

Wat kort jy? 2 bestanddele.

Maak my boodskaplys
Mate omskakel
250 ml is 1 koppie (SA). 180 °C is 356 °F.

Metode

  1. Sny die lewer in blokkies van 3 cm en geur.
  2. Draai elke blokkie toe in 'n stukkie netvet en steek vas met 'n tandestokkie.
  3. Braai oor warm kole tot die vet bros is en die lewer net gaar.

Naaf se Kombuis: tradisionele resep, in ons eie woorde.

Op die kombuistafel (0)

Het jy dit gemaak? Wys ons! Voeg 'n foto by jou kommentaar. Die foto met die meeste lepels op word die hooffoto van hierdie resep.

Teken in om saam te gesels

Nog uit potjie en kampkos

Deel Skilpadjies

WhatsApp Facebook X Telegram E-pos