Rooibos-ystee
Gedeel op 30 Oktober 2026
- 2 liter
- ± 20 minute plus verkoel
Voeg by my maaltydplan
Teken in om 'n maaltydplan te maak.
Bestanddele
- 6 rooibos-teesakkies
- 2 liter kookwater
- 125 ml heuning
- 1 suurlemoen, in skywe
- Vars kruisement
- Ys
Wat kort jy? 5 bestanddele.
Maak my boodskaplysMate omskakel
Metode
- Trek die teesakkies 10 minute in die kookwater.
- Roer die heuning in en laat afkoel.
- Voeg die suurlemoen en kruisement by en verkoel.
- Bedien met baie ys.
Naaf se Kombuis: tradisionele resep, in ons eie woorde.
Op die kombuistafel (0)
Het jy dit gemaak? Wys ons! Voeg 'n foto by jou kommentaar. Die foto met die meeste lepels op word die hooffoto van hierdie resep.