Moerkoffie
Gedeel op 30 Oktober 2026
- 8 koppies
- ± 15 minute
Die storie agter die resep
Kampvuurkoffie in die swart ketel.
Voeg by my maaltydplan
Teken in om 'n maaltydplan te maak.
Bestanddele
- 2 liter water
- 125 ml grof gemaalde koffie
- Knippie sout
Wat kort jy? 1 bestanddele.
Maak my boodskaplysMate omskakel
Metode
- Bring die water in 'n ketel tot kookpunt.
- Haal van die vuur af, gooi die koffie en sout in en roer.
- Laat 5 minute trek.
- Gooi 'n skeut koue water in om die moer te laat sak, en skink versigtig.
Naaf se Kombuis: tradisionele resep, in ons eie woorde.
Op die kombuistafel (0)
Het jy dit gemaak? Wys ons! Voeg 'n foto by jou kommentaar. Die foto met die meeste lepels op word die hooffoto van hierdie resep.