Koringbier
Gedeel op 31 Oktober 2026
- ± 1,5 liter
- 3 dae
Voeg by my maaltydplan
Teken in om 'n maaltydplan te maak.
Bestanddele
- 250 ml heel koring
- 250 ml bruinsuiker
- 6 rosyne
- 5 g droëgis
- 1,5 liter louwarm water
Wat kort jy? 4 bestanddele.
Maak my boodskaplysMate omskakel
Metode
- Week die koring oornag en dreineer.
- Voeg die suiker, rosyne, gis en water by en roer.
- Laat 24 uur staan, syg die vloeistof af en bottel.
- Voeg weer suiker en water by die koring vir die volgende groep.
Naaf se Kombuis: tradisionele resep, in ons eie woorde.
Op die kombuistafel (0)
Het jy dit gemaak? Wys ons! Voeg 'n foto by jou kommentaar. Die foto met die meeste lepels op word die hooffoto van hierdie resep.