Spring na die inhoud
Teken in
Drankies

Pynappelbier

Naaf se Kombuis Suid-Afrika
Gedeel op 31 Oktober 2026
  • ± 7 liter
  • 2 dae
0 Boodskaplys

Die storie agter die resep

Gemaak van die skille, sodat niks gemors word nie.

Voeg by my maaltydplan

Teken in om 'n maaltydplan te maak.

Bestanddele

  • Skille van 2 pynappels
  • 7 liter louwarm water
  • 1,2 kg suiker
  • 10 g droëgis
  • 12 rosyne

Wat kort jy? 4 bestanddele.

Maak my boodskaplys
Mate omskakel
250 ml is 1 koppie (SA). 180 °C is 356 °F.

Metode

  1. Was die skille goed en sit dit in 'n groot emmer.
  2. Los die suiker in die water op en voeg die rosyne en gis by.
  3. Maak toe en laat 12 tot 24 uur op 'n warm plek gis.
  4. Syg, bottel en verkoel.

Naaf se Kombuis: tradisionele resep, in ons eie woorde.

Op die kombuistafel (0)

Het jy dit gemaak? Wys ons! Voeg 'n foto by jou kommentaar. Die foto met die meeste lepels op word die hooffoto van hierdie resep.

Teken in om saam te gesels

Nog uit drankies

Deel Pynappelbier

WhatsApp Facebook X Telegram E-pos