Spring na die inhoud
Teken in
Lekkernye en happies

Noga

Naaf se Kombuis Suid-Afrika
Gedeel op 31 Oktober 2026
  • ± 30 stukke
  • Oornag
0 Boodskaplys
Voeg by my maaltydplan

Teken in om 'n maaltydplan te maak.

Bestanddele

  • 375 ml suiker
  • 250 ml gouestroop
  • 125 ml water
  • 1 eierwit, styf geklits
  • 250 ml neute
  • 60 ml glanskersies
  • 5 ml vanieljegeursel

Wat kort jy? 6 bestanddele.

Maak my boodskaplys
Mate omskakel
250 ml is 1 koppie (SA). 180 °C is 356 °F.

Metode

  1. Kook die suiker, stroop en water tot die sagtebalstadium.
  2. Giet stadig in 'n dun straaltjie oor die eierwit terwyl jy klits.
  3. Klits tot dit sy vorm hou en roer die neute, kersies en vanielje in.
  4. Druk in 'n gesmeerde pan en sny die volgende dag.

Naaf se Kombuis: tradisionele resep, in ons eie woorde.

Op die kombuistafel (0)

Het jy dit gemaak? Wys ons! Voeg 'n foto by jou kommentaar. Die foto met die meeste lepels op word die hooffoto van hierdie resep.

Teken in om saam te gesels

Nog uit lekkernye en happies

Deel Noga

WhatsApp Facebook X Telegram E-pos