Spring na die inhoud
Teken in
Lekkernye en happies

Malvalekkers

Naaf se Kombuis Suid-Afrika
Gedeel op 31 Oktober 2026
  • ± 60 stukke
  • ± 30 minute plus stol
0 Boodskaplys
Voeg by my maaltydplan

Teken in om 'n maaltydplan te maak.

Bestanddele

  • 30 ml gelatien
  • 125 ml koue water
  • 500 ml strooisuiker
  • 125 ml kookwater
  • 10 ml vanieljegeursel
  • Pienk kleursel
  • Versiersuiker

Wat kort jy? 5 bestanddele.

Maak my boodskaplys
Mate omskakel
250 ml is 1 koppie (SA). 180 °C is 356 °F.

Metode

  1. Week die gelatien in die koue water en smelt dit.
  2. Voeg die suiker en kookwater by en klits 10 minute tot dik en wit.
  3. Kleur pienk en roer die vanielje in.
  4. Giet in 'n gesmeerde bak, laat stol en sny in blokkies. Rol in versiersuiker.

Naaf se Kombuis: tradisionele resep, in ons eie woorde.

Op die kombuistafel (0)

Het jy dit gemaak? Wys ons! Voeg 'n foto by jou kommentaar. Die foto met die meeste lepels op word die hooffoto van hierdie resep.

Teken in om saam te gesels

Nog uit lekkernye en happies

Deel Malvalekkers

WhatsApp Facebook X Telegram E-pos