Kweperjellie
Gedeel op 31 Oktober 2026
- ± 1 liter
- 2 dae
Die storie agter die resep
Die pragtige rooi jellie by wildsvleis en kaas.
Voeg by my maaltydplan
Teken in om 'n maaltydplan te maak.
Bestanddele
- 2 kg kwepers
- Water
- Suiker (sien metode)
- Sap van 1 suurlemoen
Wat kort jy? 3 bestanddele.
Maak my boodskaplysMate omskakel
Metode
- Was die kwepers, sny in stukke en bedek met water.
- Kook tot baie sag en laat oornag deur 'n kaasdoek drup. Moenie druk nie.
- Meet die sap en voeg 1 koppie suiker per koppie sap by.
- Kook vinnig met die suurlemoensap tot dit stol op 'n koue piering.
- Bottel warm.
Naaf se Kombuis: tradisionele resep, in ons eie woorde.
Op die kombuistafel (0)
Het jy dit gemaak? Wys ons! Voeg 'n foto by jou kommentaar. Die foto met die meeste lepels op word die hooffoto van hierdie resep.