Knoffel-lamsboud
Gedeel op 1 November 2026
- 8 porsies
- ± 2½ uur
Voeg by my maaltydplan
Teken in om 'n maaltydplan te maak.
Bestanddele
- 1 lamsboud (± 2,5 kg)
- 8 knoffelhuisies, in skyfies
- Takkies roosmaryn
- 30 ml olie
- Sout en peper
- 250 ml water
Wat kort jy? 4 bestanddele.
Maak my boodskaplysMate omskakel
Metode
- Verhit die oond tot 180 °C.
- Steek kepies in die vleis en druk knoffel en roosmaryn daarin.
- Smeer met olie en geur goed.
- Sit in 'n oondpan met die water en rooster sowat 2 uur.
- Laat 15 minute rus voor jy sny.
Naaf se Kombuis: tradisionele resep, in ons eie woorde.
Op die kombuistafel (0)
Het jy dit gemaak? Wys ons! Voeg 'n foto by jou kommentaar. Die foto met die meeste lepels op word die hooffoto van hierdie resep.