Kerrie-maalvleispastei
Gedeel op 1 November 2026
- 6 porsies
- ± 1¼ uur
Voeg by my maaltydplan
Teken in om 'n maaltydplan te maak.
Bestanddele
- 500 g maalvleis
- 1 ui, gekap
- 15 ml kerriepoeier
- 2 aartappels, in klein blokkies
- 125 ml ertjies
- 30 ml blatjang
- Sout en peper
- 1 rol skilferkors
- 1 eier
Wat kort jy? 8 bestanddele.
Maak my boodskaplysMate omskakel
Metode
- Braai die ui en maalvleis, roer die kerrie in en voeg die aartappels en 'n bietjie water by.
- Prut tot die aartappels sag is, roer die ertjies en blatjang in en laat afkoel.
- Skep in 'n pasteibak, bedek met kors en verf met eier.
- Bak 30 minute by 200 °C.
Naaf se Kombuis: tradisionele resep, in ons eie woorde.
Op die kombuistafel (0)
Het jy dit gemaak? Wys ons! Voeg 'n foto by jou kommentaar. Die foto met die meeste lepels op word die hooffoto van hierdie resep.