Hoendersop
Gedeel op 31 Oktober 2026
- 6 porsies
- ± 2 uur
Die storie agter die resep
Vir griep, hartseer en koue dae.
Voeg by my maaltydplan
Teken in om 'n maaltydplan te maak.
Bestanddele
- 1 heel hoender
- 2 uie
- 3 wortels
- 2 selderystingels
- 2 lourierblare
- 2,5 liter water
- 125 ml klein pasta of rys
- Sout en peper
- Pietersielie
Wat kort jy? 7 bestanddele.
Maak my boodskaplysMate omskakel
Metode
- Prut die hoender, groente en lourier in die water 1½ uur.
- Haal die hoender uit, trek die vleis af en gooi die vel en bene weg.
- Syg die sop, sit die vleis terug, voeg die pasta by en kook tot gaar.
- Geur en strooi pietersielie oor.
Naaf se Kombuis: tradisionele resep, in ons eie woorde.
Op die kombuistafel (0)
Het jy dit gemaak? Wys ons! Voeg 'n foto by jou kommentaar. Die foto met die meeste lepels op word die hooffoto van hierdie resep.