Ertjiesop
Gedeel op 31 Oktober 2026
- 8 porsies
- ± 3 uur
Voeg by my maaltydplan
Teken in om 'n maaltydplan te maak.
Bestanddele
- 500 g gedroogde split-ertjies
- 1 varkskenkel of 250 g spekbene
- 2 uie, gekap
- 2 wortels, gekap
- 2 aartappels
- 2,5 liter water
- Sout en peper
Wat kort jy? 5 bestanddele.
Maak my boodskaplysMate omskakel
Metode
- Spoel die ertjies en sit alles in 'n groot pot.
- Bring tot kookpunt en prut 2½ uur tot die ertjies uitgekook en dik is.
- Haal die been uit, sny die vleis af en sit dit terug.
- Geur goed.
Naaf se Kombuis: tradisionele resep, in ons eie woorde.
Op die kombuistafel (0)
Het jy dit gemaak? Wys ons! Voeg 'n foto by jou kommentaar. Die foto met die meeste lepels op word die hooffoto van hierdie resep.