Hoenderpotjie
Gedeel op 1 November 2026
- 6 porsies
- ± 2 uur
Voeg by my maaltydplan
Teken in om 'n maaltydplan te maak.
Bestanddele
- 2 kg hoenderstukke
- 30 ml olie
- 2 uie
- 2 knoffelhuisies
- 250 ml hoenderaftreksel
- 125 ml witwyn
- 4 aartappels
- 3 wortels
- 1 groen soetrissie
- 200 g sampioene
- Sout en peper
Wat kort jy? 10 bestanddele.
Maak my boodskaplysMate omskakel
Metode
- Braai die hoender in die potjie rondom bruin.
- Voeg die uie en knoffel by.
- Gooi die aftreksel en wyn by en pak die groente in lae bo-op.
- Maak toe en prut 1½ uur oor lae kole.
Naaf se Kombuis: tradisionele resep, in ons eie woorde.
Op die kombuistafel (0)
Het jy dit gemaak? Wys ons! Voeg 'n foto by jou kommentaar. Die foto met die meeste lepels op word die hooffoto van hierdie resep.