Spring na die inhoud
Teken in
Koeke en koekies

Gemmerkoek

Naaf se Kombuis Suid-Afrika
Gedeel op 2 November 2026
  • 1 koek
  • ± 1 uur
0 Boodskaplys
Voeg by my maaltydplan

Teken in om 'n maaltydplan te maak.

Bestanddele

  • 250 ml olie
  • 3 eiers
  • 250 ml gouestroop
  • 250 ml louwarm water
  • 5 ml koeksoda
  • 750 ml koekmeelblom
  • 5 ml bakpoeier
  • 15 ml fyn gemmer
  • 10 ml gemengde speserye
  • 250 ml suiker

Wat kort jy? 9 bestanddele.

Maak my boodskaplys
Mate omskakel
250 ml is 1 koppie (SA). 180 °C is 356 °F.

Metode

  1. Verhit die oond tot 180 °C en smeer twee broodpanne.
  2. Klits die olie, eiers, stroop en water saam.
  3. Los die koeksoda in 'n bietjie water op en voeg by.
  4. Sif die droë bestanddele by en klits vyf minute.
  5. Bak sowat 45 minute en bedien met botter.

Naaf se Kombuis: tradisionele resep, in ons eie woorde.

Op die kombuistafel (0)

Het jy dit gemaak? Wys ons! Voeg 'n foto by jou kommentaar. Die foto met die meeste lepels op word die hooffoto van hierdie resep.

Teken in om saam te gesels

Nog uit koeke en koekies

Deel Gemmerkoek

WhatsApp Facebook X Telegram E-pos