Spring na die inhoud
Teken in
Potjie en kampkos

Braaibroodjies

Naaf se Kombuis Suid-Afrika
Gedeel op 1 November 2026
  • 8 broodjies
  • ± 20 minute
0 Boodskaplys

Die storie agter die resep

Sonder braaibroodjies is dit nie 'n braai nie.

Voeg by my maaltydplan

Teken in om 'n maaltydplan te maak.

Bestanddele

  • 16 snye witbrood
  • Botter
  • 250 g cheddarkaas, gerasper
  • 2 tamaties, in skywe
  • 1 ui, in dun ringe
  • 125 ml blatjang
  • Sout en peper

Wat kort jy? 6 bestanddele.

Maak my boodskaplys
Mate omskakel
250 ml is 1 koppie (SA). 180 °C is 356 °F.

Metode

  1. Botter die brood aan die buitekante.
  2. Smeer blatjang aan die binnekant en pak kaas, tamatie en ui op die helfte van die snye.
  3. Sit die ander snye bo-op.
  4. Rooster in 'n toebroodjierooster oor sagte kole tot goudbruin en die kaas gesmelt is.

Naaf se Kombuis: tradisionele resep, in ons eie woorde.

Op die kombuistafel (0)

Het jy dit gemaak? Wys ons! Voeg 'n foto by jou kommentaar. Die foto met die meeste lepels op word die hooffoto van hierdie resep.

Teken in om saam te gesels

Nog uit potjie en kampkos

Deel Braaibroodjies

WhatsApp Facebook X Telegram E-pos