Spring na die inhoud
Teken in
Groente en bygeregte

Blomkool met kaassous

Naaf se Kombuis Suid-Afrika
Gedeel op 31 Oktober 2026
  • 6 porsies
  • ± 45 minute
0 Boodskaplys
Voeg by my maaltydplan

Teken in om 'n maaltydplan te maak.

Bestanddele

  • 1 blomkool, in blommetjies
  • 30 g botter
  • 30 ml koekmeelblom
  • 375 ml melk
  • 250 ml cheddarkaas, gerasper
  • 5 ml mosterd
  • Sout en peper

Wat kort jy? 6 bestanddele.

Maak my boodskaplys
Mate omskakel
250 ml is 1 koppie (SA). 180 °C is 356 °F.

Metode

  1. Kook die blomkool net sag en pak in 'n oondbak.
  2. Smelt die botter, roer die meel in, voeg die melk by en kook tot dik.
  3. Roer die meeste van die kaas en die mosterd in en geur.
  4. Giet oor, strooi die res van die kaas oor en bak 20 minute by 200 °C.

Naaf se Kombuis: tradisionele resep, in ons eie woorde.

Op die kombuistafel (0)

Het jy dit gemaak? Wys ons! Voeg 'n foto by jou kommentaar. Die foto met die meeste lepels op word die hooffoto van hierdie resep.

Teken in om saam te gesels

Nog uit groente en bygeregte

Deel Blomkool met kaassous

WhatsApp Facebook X Telegram E-pos