Spring na die inhoud
Teken in
Groente en bygeregte

Groenboontjies met spek

Naaf se Kombuis Suid-Afrika
Gedeel op 31 Oktober 2026
  • 6 porsies
  • ± 25 minute
0 Boodskaplys
Voeg by my maaltydplan

Teken in om 'n maaltydplan te maak.

Bestanddele

  • 500 g groenboontjies
  • 125 g spek, gekap
  • 1 ui, gekap
  • 15 ml botter
  • Sout en peper

Wat kort jy? 4 bestanddele.

Maak my boodskaplys
Mate omskakel
250 ml is 1 koppie (SA). 180 °C is 356 °F.

Metode

  1. Kook die boontjies net sag en dreineer.
  2. Braai die spek en ui in die botter tot goudbruin.
  3. Meng die boontjies in en geur.

Naaf se Kombuis: tradisionele resep, in ons eie woorde.

Op die kombuistafel (0)

Het jy dit gemaak? Wys ons! Voeg 'n foto by jou kommentaar. Die foto met die meeste lepels op word die hooffoto van hierdie resep.

Teken in om saam te gesels

Nog uit groente en bygeregte

Deel Groenboontjies met spek

WhatsApp Facebook X Telegram E-pos