Wortels en ertjies
Gedeel op 31 Oktober 2026
- 6 porsies
- ± 30 minute
Voeg by my maaltydplan
Teken in om 'n maaltydplan te maak.
Bestanddele
- 500 g wortels, in blokkies
- 250 g ertjies
- 30 ml botter
- 15 ml suiker
- Sout
Wat kort jy? 4 bestanddele.
Maak my boodskaplysMate omskakel
Metode
- Kook die wortels in soutwater tot amper sag.
- Voeg die ertjies by en kook nog vyf minute.
- Dreineer en roer die botter en suiker in.
Naaf se Kombuis: tradisionele resep, in ons eie woorde.
Op die kombuistafel (0)
Het jy dit gemaak? Wys ons! Voeg 'n foto by jou kommentaar. Die foto met die meeste lepels op word die hooffoto van hierdie resep.