Spring na die inhoud
Teken in
Lekkernye en happies

Tuisgemaakte toffie

Naaf se Kombuis Suid-Afrika
Gedeel op 31 Oktober 2026
  • ± 30 stukke
  • ± 45 minute
0 Boodskaplys
Voeg by my maaltydplan

Teken in om 'n maaltydplan te maak.

Bestanddele

  • 625 ml bruinsuiker
  • 250 ml water
  • 125 g botter
  • 5 ml vanieljegeursel

Wat kort jy? 3 bestanddele.

Maak my boodskaplys
Mate omskakel
250 ml is 1 koppie (SA). 180 °C is 356 °F.

Metode

  1. Los die suiker in die water op en voeg die botter by.
  2. Kook sonder om te roer tot die ligte kraakstadium.
  3. Roer die vanielje in en giet in 'n gesmeerde pan.
  4. Merk blokkies uit voor dit hard word.

Naaf se Kombuis: tradisionele resep, in ons eie woorde.

Op die kombuistafel (0)

Het jy dit gemaak? Wys ons! Voeg 'n foto by jou kommentaar. Die foto met die meeste lepels op word die hooffoto van hierdie resep.

Teken in om saam te gesels

Nog uit lekkernye en happies

Deel Tuisgemaakte toffie

WhatsApp Facebook X Telegram E-pos