Spring na die inhoud
Teken in
Lekkernye en happies

Tamboesies

Naaf se Kombuis Suid-Afrika
Gedeel op 31 Oktober 2026
  • ± 20 stukke
  • ± 1 uur
0 Boodskaplys
Voeg by my maaltydplan

Teken in om 'n maaltydplan te maak.

Bestanddele

  • 1 rol skilferkors
  • 1 eier, geklits
  • 500 ml room
  • 50 ml strooisuiker
  • 5 ml vanieljegeursel
  • 250 ml versiersuiker
  • 30 ml kookwater
  • Geel kleursel

Wat kort jy? 7 bestanddele.

Maak my boodskaplys
Mate omskakel
250 ml is 1 koppie (SA). 180 °C is 356 °F.

Metode

  1. Sny die kors in vierkante, verf met eier en bak by 200 °C tot goudbruin.
  2. Klop die room met die suiker en vanielje styf.
  3. Sny die vierkantjies oop en vul met room.
  4. Meng die versiersuiker, water en kleursel en drup bo-oor.

Naaf se Kombuis: tradisionele resep, in ons eie woorde.

Op die kombuistafel (0)

Het jy dit gemaak? Wys ons! Voeg 'n foto by jou kommentaar. Die foto met die meeste lepels op word die hooffoto van hierdie resep.

Teken in om saam te gesels

Nog uit lekkernye en happies

Deel Tamboesies

WhatsApp Facebook X Telegram E-pos