Spring na die inhoud
Teken in
Vleis en bredies

Sosaties

Naaf se Kombuis Suid-Afrika
Gedeel op 1 November 2026
  • 12 sosaties
  • Oornag plus 1 uur
0 Boodskaplys

Die storie agter die resep

Met die kerriesous wat oornag in die vleis trek.

Voeg by my maaltydplan

Teken in om 'n maaltydplan te maak.

Bestanddele

  • 1,5 kg lamsvleis, in blokkies
  • 250 g droë appelkose
  • 2 uie, in stukke

Marinade

  • 30 ml olie
  • 2 uie, gekap
  • 2 knoffelhuisies
  • 30 ml kerriepoeier
  • 15 ml borrie
  • 125 ml asyn
  • 125 ml appelkooskonfyt
  • 30 ml bruinsuiker
  • 4 lourierblare
  • 10 ml sout
  • 250 ml water

Wat kort jy? 11 bestanddele.

Maak my boodskaplys
Mate omskakel
250 ml is 1 koppie (SA). 180 °C is 356 °F.

Metode

  1. Soteer die uie en knoffel in die olie, voeg die kerrie en borrie by en braai een minuut.
  2. Voeg die res van die marinade by, kook vyf minute en laat afkoel.
  3. Ryg die vleis, appelkose en ui afwisselend aan pennetjies.
  4. Pak in 'n bak, giet die marinade oor en laat oornag in die yskas.
  5. Braai oor matige kole en bedruip met die marinade.

Naaf se Kombuis: tradisionele resep, in ons eie woorde.

Op die kombuistafel (0)

Het jy dit gemaak? Wys ons! Voeg 'n foto by jou kommentaar. Die foto met die meeste lepels op word die hooffoto van hierdie resep.

Teken in om saam te gesels

Nog uit vleis en bredies

Deel Sosaties

WhatsApp Facebook X Telegram E-pos