Spring na die inhoud
Teken in
Koeke en koekies

Ouma Anna se soetkoekies

Naaf se Kombuis Suid-Afrika
Gedeel op 2 November 2026
  • 'n Groot blik vol
  • ± 2 uur
0 Boodskaplys

Die storie agter die resep

'n Tweede weergawe, met wyn en speserye soos aan die Kaap.

Voeg by my maaltydplan

Teken in om 'n maaltydplan te maak.

Bestanddele

  • 1 kg koekmeelblom
  • 500 g bruinsuiker
  • 10 ml koeksoda
  • 10 ml kaneel
  • 5 ml fyn naeltjies
  • 5 ml gemmer
  • 250 g botter
  • 2 eiers
  • 125 ml soet wyn

Wat kort jy? 9 bestanddele.

Maak my boodskaplys
Mate omskakel
250 ml is 1 koppie (SA). 180 °C is 356 °F.

Metode

  1. Meng die droë bestanddele en vryf die botter in.
  2. Klits die eiers en wyn en meng tot 'n stywe deeg.
  3. Laat 'n uur rus, rol dun uit en druk vormpies uit.
  4. Bak 10 minute by 180 °C tot ligbruin.

Naaf se Kombuis: tradisionele resep, in ons eie woorde.

Op die kombuistafel (0)

Het jy dit gemaak? Wys ons! Voeg 'n foto by jou kommentaar. Die foto met die meeste lepels op word die hooffoto van hierdie resep.

Teken in om saam te gesels

Nog uit koeke en koekies

Deel Ouma Anna se soetkoekies

WhatsApp Facebook X Telegram E-pos