Mielies op die kole
Gedeel op 1 November 2026
- 6 mielies
- ± 30 minute
Voeg by my maaltydplan
Teken in om 'n maaltydplan te maak.
Bestanddele
- 6 mielies
- 60 g botter
- Sout
Wat kort jy? 2 bestanddele.
Maak my boodskaplysMate omskakel
Metode
- Trek die blare terug, verwyder die baard en vou die blare weer toe.
- Week 10 minute in koue water.
- Rooster oor matige kole, en draai gereeld, sowat 20 minute.
- Smeer met botter en strooi sout oor.
Naaf se Kombuis: tradisionele resep, in ons eie woorde.
Op die kombuistafel (0)
Het jy dit gemaak? Wys ons! Voeg 'n foto by jou kommentaar. Die foto met die meeste lepels op word die hooffoto van hierdie resep.