Spring na die inhoud
Teken in
Drankies

Koringbier

Naaf se Kombuis Suid-Afrika
Gedeel op 31 Oktober 2026
  • ± 1,5 liter
  • 3 dae
0 Boodskaplys
Voeg by my maaltydplan

Teken in om 'n maaltydplan te maak.

Bestanddele

  • 250 ml heel koring
  • 250 ml bruinsuiker
  • 6 rosyne
  • 5 g droëgis
  • 1,5 liter louwarm water

Wat kort jy? 4 bestanddele.

Maak my boodskaplys
Mate omskakel
250 ml is 1 koppie (SA). 180 °C is 356 °F.

Metode

  1. Week die koring oornag en dreineer.
  2. Voeg die suiker, rosyne, gis en water by en roer.
  3. Laat 24 uur staan, syg die vloeistof af en bottel.
  4. Voeg weer suiker en water by die koring vir die volgende groep.

Naaf se Kombuis: tradisionele resep, in ons eie woorde.

Op die kombuistafel (0)

Het jy dit gemaak? Wys ons! Voeg 'n foto by jou kommentaar. Die foto met die meeste lepels op word die hooffoto van hierdie resep.

Teken in om saam te gesels

Nog uit drankies

Deel Koringbier

WhatsApp Facebook X Telegram E-pos