Spring na die inhoud
Teken in
Drankies

Lemoen-en-suurlemoenstroop

Naaf se Kombuis Suid-Afrika
Gedeel op 30 Oktober 2026
  • ± 2 liter
  • ± 30 minute
0 Boodskaplys
Voeg by my maaltydplan

Teken in om 'n maaltydplan te maak.

Bestanddele

  • 6 lemoene
  • 4 suurlemoene
  • 1 kg suiker
  • 1 liter water
  • 15 ml sitroensuur

Wat kort jy? 4 bestanddele.

Maak my boodskaplys
Mate omskakel
250 ml is 1 koppie (SA). 180 °C is 356 °F.

Metode

  1. Rasper die skil dun af en druk die sap uit.
  2. Kook die suiker, water en skil 5 minute.
  3. Voeg die sap en sitroensuur by, laat afkoel en syg.
  4. Bottel en verdun met yswater.

Naaf se Kombuis: tradisionele resep, in ons eie woorde.

Op die kombuistafel (0)

Het jy dit gemaak? Wys ons! Voeg 'n foto by jou kommentaar. Die foto met die meeste lepels op word die hooffoto van hierdie resep.

Teken in om saam te gesels

Nog uit drankies

Deel Lemoen-en-suurlemoenstroop

WhatsApp Facebook X Telegram E-pos