Gestoofde skaapskenkels
Gedeel op 1 November 2026
- 6 porsies
- ± 3 uur
Voeg by my maaltydplan
Teken in om 'n maaltydplan te maak.
Bestanddele
- 6 skaapskenkels
- 30 ml olie
- 2 uie, gekap
- 3 knoffelhuisies
- 2 wortels
- 1 blik (410 g) tamaties
- 250 ml rooiwyn
- 250 ml aftreksel
- Takkie roosmaryn
- Sout en peper
Wat kort jy? 9 bestanddele.
Maak my boodskaplysMate omskakel
Metode
- Braai die skenkels rondom bruin en skep uit.
- Soteer die uie, knoffel en wortels.
- Sit die skenkels terug met die tamaties, wyn, aftreksel en roosmaryn.
- Maak toe en stowe 2½ uur stadig in die oond by 160 °C, tot die vleis sag is.
Naaf se Kombuis: tradisionele resep, in ons eie woorde.
Op die kombuistafel (0)
Het jy dit gemaak? Wys ons! Voeg 'n foto by jou kommentaar. Die foto met die meeste lepels op word die hooffoto van hierdie resep.