Spring na die inhoud
Teken in
Vleis en bredies

Frikkadelle

Naaf se Kombuis Suid-Afrika
Gedeel op 1 November 2026
  • 24 frikkadelle
  • ± 1 uur
0 Boodskaplys
Voeg by my maaltydplan

Teken in om 'n maaltydplan te maak.

Bestanddele

  • 1 kg maalvleis
  • 2 snye brood, in melk geweek
  • 1 ui, gerasper
  • 1 eier
  • 5 ml koljander
  • 2 ml neutmuskaat
  • 10 ml sout
  • 5 ml peper
  • 15 ml asyn

Wat kort jy? 7 bestanddele.

Maak my boodskaplys
Mate omskakel
250 ml is 1 koppie (SA). 180 °C is 356 °F.

Metode

  1. Verhit die oond tot 180 °C.
  2. Druk die brood uit en meng dit met al die ander bestanddele.
  3. Vorm frikkadelle en pak in 'n gesmeerde oondbak.
  4. Bak 30 tot 40 minute tot bruin en gaar.

Naaf se Kombuis: tradisionele resep, in ons eie woorde.

Op die kombuistafel (0)

Het jy dit gemaak? Wys ons! Voeg 'n foto by jou kommentaar. Die foto met die meeste lepels op word die hooffoto van hierdie resep.

Teken in om saam te gesels

Nog uit vleis en bredies

Deel Frikkadelle

WhatsApp Facebook X Telegram E-pos