Dik groentesop
Gedeel op 31 Oktober 2026
- 8 porsies
- ± 1½ uur
Voeg by my maaltydplan
Teken in om 'n maaltydplan te maak.
Bestanddele
- 250 ml soppakkie-mengsel (lensies, gars, ertjies)
- 2 uie
- 3 wortels
- 2 selderystingels
- 2 aartappels
- ¼ kool, gekerf
- 1 blik (410 g) tamaties
- 2 liter aftreksel
- Sout en peper
Wat kort jy? 8 bestanddele.
Maak my boodskaplysMate omskakel
Metode
- Spoel die soppakkie-mengsel.
- Sit alles in 'n groot pot en bring tot kookpunt.
- Prut 1¼ uur, tot die peulgewasse sag en die sop dik is.
- Geur na smaak.
Naaf se Kombuis: tradisionele resep, in ons eie woorde.
Op die kombuistafel (0)
Het jy dit gemaak? Wys ons! Voeg 'n foto by jou kommentaar. Die foto met die meeste lepels op word die hooffoto van hierdie resep.