Braaivleismarinade
Gedeel op 1 November 2026
- Genoeg vir 2 kg vleis
- ± 10 minute
Voeg by my maaltydplan
Teken in om 'n maaltydplan te maak.
Bestanddele
- 125 ml olie
- 125 ml blatjang
- 60 ml worcestersous
- 60 ml tamatiesous
- 30 ml sojasous
- 30 ml bruinsuiker
- 2 knoffelhuisies
- 5 ml mosterdpoeier
Wat kort jy? 8 bestanddele.
Maak my boodskaplysMate omskakel
Metode
- Meng alles goed saam.
- Marineer die vleis minstens twee uur, of oornag, in die yskas.
- Bedruip met die marinade terwyl jy braai.
Naaf se Kombuis: tradisionele resep, in ons eie woorde.
Op die kombuistafel (0)
Het jy dit gemaak? Wys ons! Voeg 'n foto by jou kommentaar. Die foto met die meeste lepels op word die hooffoto van hierdie resep.