Beesvleispotjie met bier
Gedeel op 1 November 2026
- 8 porsies
- ± 3½ uur
Voeg by my maaltydplan
Teken in om 'n maaltydplan te maak.
Bestanddele
- 2 kg beesbladstuk, in blokke
- 30 ml olie
- 2 uie
- 1 blikkie (340 ml) donker bier
- 250 ml aftreksel
- 30 ml worcestersous
- 6 aartappels
- 4 wortels
- 2 pastinaak
- Sout en peper
Wat kort jy? 9 bestanddele.
Maak my boodskaplysMate omskakel
Metode
- Braai die vleis in klein hoeveelhede bruin.
- Voeg die uie, bier, aftreksel en sous by.
- Maak toe en prut 2 uur.
- Pak die groente bo-op en prut nog 'n uur.
Naaf se Kombuis: tradisionele resep, in ons eie woorde.
Op die kombuistafel (0)
Het jy dit gemaak? Wys ons! Voeg 'n foto by jou kommentaar. Die foto met die meeste lepels op word die hooffoto van hierdie resep.