Beesstertbredie
Gedeel op 1 November 2026
- 6 porsies
- ± 4½ uur
Voeg by my maaltydplan
Teken in om 'n maaltydplan te maak.
Bestanddele
- 2 kg beesstert, in stukke
- 60 ml koekmeelblom
- 30 ml olie
- 2 uie, gekap
- 2 wortels, in skywe
- 2 knoffelhuisies
- 500 ml rooiwyn
- 500 ml beesvleisaftreksel
- 30 ml tamatiepasta
- 2 lourierblare
- Sout en peper
Wat kort jy? 10 bestanddele.
Maak my boodskaplysMate omskakel
Metode
- Rol die stert in die meel en braai rondom bruin.
- Voeg die uie, wortels en knoffel by en soteer.
- Voeg die wyn, aftreksel, tamatiepasta en lourier by.
- Maak toe en prut 3½ tot 4 uur oor lae hitte, tot die vleis van die been afval.
- Geur na smaak.
Naaf se Kombuis: tradisionele resep, in ons eie woorde.
Op die kombuistafel (0)
Het jy dit gemaak? Wys ons! Voeg 'n foto by jou kommentaar. Die foto met die meeste lepels op word die hooffoto van hierdie resep.