Spring na die inhoud
Teken in
Sop

Aartappelsop

Naaf se Kombuis Suid-Afrika
Gedeel op 31 Oktober 2026
  • 6 porsies
  • ± 1 uur
0 Boodskaplys
Voeg by my maaltydplan

Teken in om 'n maaltydplan te maak.

Bestanddele

  • 1 kg aartappels, in blokkies
  • 2 uie, gekap
  • 30 g botter
  • 1 liter hoenderaftreksel
  • 250 ml melk
  • 125 ml room
  • Sout, peper en neutmuskaat
  • Gekapte grasuie

Wat kort jy? 7 bestanddele.

Maak my boodskaplys
Mate omskakel
250 ml is 1 koppie (SA). 180 °C is 356 °F.

Metode

  1. Soteer die uie in die botter.
  2. Voeg die aartappels en aftreksel by en prut tot sag.
  3. Druk fyn of verpulp, en roer die melk en room in.
  4. Geur en strooi grasuie oor.

Naaf se Kombuis: tradisionele resep, in ons eie woorde.

Op die kombuistafel (0)

Het jy dit gemaak? Wys ons! Voeg 'n foto by jou kommentaar. Die foto met die meeste lepels op word die hooffoto van hierdie resep.

Teken in om saam te gesels

Nog uit sop

Deel Aartappelsop

WhatsApp Facebook X Telegram E-pos