Stoofpampoen met kaneel
Gedeel op 31 Oktober 2026
- 6 porsies
- ± 45 minute
Voeg by my maaltydplan
Teken in om 'n maaltydplan te maak.
Bestanddele
- 1 kg pampoen of botterskorsie, in blokke
- 60 g botter
- 60 ml bruinsuiker
- 2 kaneelstokkies
- 125 ml water
- Knippie sout
Wat kort jy? 4 bestanddele.
Maak my boodskaplysMate omskakel
Metode
- Sit alles in 'n kastrol en bring tot kookpunt.
- Maak toe en prut tot die pampoen sag is.
- Haal die deksel af en kook tot die stroop dik en die pampoen blink is.
Naaf se Kombuis: tradisionele resep, in ons eie woorde.
Op die kombuistafel (0)
Het jy dit gemaak? Wys ons! Voeg 'n foto by jou kommentaar. Die foto met die meeste lepels op word die hooffoto van hierdie resep.