Geroosterde aartappels
Gedeel op 31 Oktober 2026
- 6 porsies
- ± 1¼ uur
Voeg by my maaltydplan
Teken in om 'n maaltydplan te maak.
Bestanddele
- 1,5 kg aartappels, in kwarte
- 125 ml olie
- 10 ml sout
- Takkies roosmaryn
Wat kort jy? 3 bestanddele.
Maak my boodskaplysMate omskakel
Metode
- Kook die aartappels tien minute en dreineer. Skud hulle in die pot om die rande grof te maak.
- Verhit die olie in 'n oondpan in die oond by 220 °C.
- Pak die aartappels in die warm olie, strooi sout en roosmaryn oor.
- Rooster 45 minute tot bros, en draai halfpad om.
Naaf se Kombuis: tradisionele resep, in ons eie woorde.
Op die kombuistafel (0)
Het jy dit gemaak? Wys ons! Voeg 'n foto by jou kommentaar. Die foto met die meeste lepels op word die hooffoto van hierdie resep.