Spring na die inhoud
Teken in
Groente en bygeregte

Driebonneslaai

Naaf se Kombuis Suid-Afrika
Gedeel op 31 Oktober 2026
  • 10 porsies
  • ± 20 minute
0 Boodskaplys
Voeg by my maaltydplan

Teken in om 'n maaltydplan te maak.

Bestanddele

  • 1 blik (410 g) botterbone
  • 1 blik (410 g) rooi nierbone
  • 1 blik (410 g) groenboontjies
  • 1 ui, in dun ringe
  • 125 ml asyn
  • 125 ml suiker
  • 60 ml olie
  • Sout en peper

Wat kort jy? 7 bestanddele.

Maak my boodskaplys
Mate omskakel
250 ml is 1 koppie (SA). 180 °C is 356 °F.

Metode

  1. Dreineer die bone en meng met die ui.
  2. Verhit die asyn, suiker en olie en giet oor.
  3. Geur en laat minstens 'n paar uur trek.

Naaf se Kombuis: tradisionele resep, in ons eie woorde.

Op die kombuistafel (0)

Het jy dit gemaak? Wys ons! Voeg 'n foto by jou kommentaar. Die foto met die meeste lepels op word die hooffoto van hierdie resep.

Teken in om saam te gesels

Nog uit groente en bygeregte

Deel Driebonneslaai

WhatsApp Facebook X Telegram E-pos