Beessop met gars
Gedeel op 31 Oktober 2026
- 8 porsies
- ± 3 uur
Voeg by my maaltydplan
Teken in om 'n maaltydplan te maak.
Bestanddele
- 1 kg beesskenkel met been
- 125 ml pêrelgars
- 2 uie
- 3 wortels
- 2 selderystingels
- 2 aartappels
- 2,5 liter water
- Sout en peper
Wat kort jy? 6 bestanddele.
Maak my boodskaplysMate omskakel
Metode
- Prut die skenkel in die water 1½ uur.
- Voeg die gars en groente by en prut nog 'n uur.
- Haal die been uit, sny die vleis fyn en sit dit terug.
- Geur goed.
Naaf se Kombuis: tradisionele resep, in ons eie woorde.
Op die kombuistafel (0)
Het jy dit gemaak? Wys ons! Voeg 'n foto by jou kommentaar. Die foto met die meeste lepels op word die hooffoto van hierdie resep.