Spring na die inhoud
Teken in
Groente en bygeregte

Aartappelslaai

Naaf se Kombuis Suid-Afrika
Gedeel op 31 Oktober 2026
  • 8 porsies
  • ± 45 minute
0 Boodskaplys
Voeg by my maaltydplan

Teken in om 'n maaltydplan te maak.

Bestanddele

  • 1 kg aartappels
  • 4 hardgekookte eiers
  • 1 klein ui, fyngekap
  • 250 ml mayonnaise
  • 15 ml mosterd
  • 30 ml gekapte pietersielie
  • Sout en peper

Wat kort jy? 6 bestanddele.

Maak my boodskaplys
Mate omskakel
250 ml is 1 koppie (SA). 180 °C is 356 °F.

Metode

  1. Kook die aartappels sag, skil en sny in blokkies.
  2. Meng met die gekapte eiers en ui.
  3. Roer die mayonnaise, mosterd en pietersielie in en geur.
  4. Verkoel voor jy opdien.

Naaf se Kombuis: tradisionele resep, in ons eie woorde.

Op die kombuistafel (0)

Het jy dit gemaak? Wys ons! Voeg 'n foto by jou kommentaar. Die foto met die meeste lepels op word die hooffoto van hierdie resep.

Teken in om saam te gesels

Nog uit groente en bygeregte

Deel Aartappelslaai

WhatsApp Facebook X Telegram E-pos