Spring na die inhoud
Deel Teken in Sluit aan

Speek: Finansies

Kry beheer oor jou geld

Randwys is ons begrotings-app. Laai jou bankstate en betaalstrokies op, en Randwys wys jou waarheen jou geld gaan, hoe om jou skuld so vinnig moontlik af te betaal, en hoe om vir jou doelwitte te spaar.

Randwys-logo

Wat Randwys vir jou doen

Installeer Randwys op jou foon

Android

  1. Maak Randwys in Chrome oop.
  2. Tik op die Installeer-knoppie in Randwys, of op die drie kolletjies regs bo en dan Voeg by tuisskerm.
  3. Randwys verskyn nou tussen jou apps.

iPhone

  1. Maak Randwys in Safari oop.
  2. Tik op die Deel-knoppie (die vierkant met die pyltjie).
  3. Kies Voeg by tuisskerm.

Op 'n rekenaar werk Randwys sommer in die blaaier. Jy hoef niks te installeer nie.